Die waterkanaal wat van die Leeurivier na die Voëlvleidam vloei, loop tans geweldig sterk danksy die goeie reëns wat die afgelope twee weke uitgesak het. Die Voëlvleidam is nou 65,14% vol in vergelyking met 52,21% verlede jaar in dieselfde tydperk. Verlede jaar het dieselfde kanaal heeltemal opgedroog en was dit vol sand.

Oorvloed water

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article