Lede van die Breytenbach-trust het voor sy vergadering in Julie glasies geklink met prof. Ampie Coetzee, stigterslid van die Breytenbach-sentrum en huidige ere-trusteelid van die sentrum, wat 26 Junie sy 80ste verjaardag gevier het. By Ampie (derde van links) is Johan Conradie (trustlid), dr. Janine Maske (voorsitter van die trust), Jan Koster (lid van die direksie), Louis Duvenage (voorsitter en die direksie) en Kobie Kotzé (oudvoorsitter van die direksie).


Jeugdige 80 luisterryk gevier

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article