Die gewilde skrywer Jan van Tonder praat Donderdag 15 Augustus met Johann Nel by die Breytenbach-boekklub oor sy jongste boek, Die verevrou. Die gesprek begin 18:30 in Die Bôrdienghuis by die Breytenbach-sentrum. Toegang beloop R30 per persoon en sluit wyn en ligte eetgoed in. Bespreek by 084 501 0355 of 021 873 7376 of thebooktraders@gmail.com.
Die vere maak die vrou
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.