Cantare, die koor van die Hoër Jongenskool Paarl, is onlangs as die derde beste seunskoor in Suid-Afrika by die nasionale ATKV-Applous-koorkompetisie in Bloemfontein aangewys. Cantare het in die prestige-afdeling deelgeneem, wat voorheen as die “meer ervare” kategorie bekend gestaan het.


Cantare-skoolkoor: HJS se seuns kan sing ook

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article