Die ATKV het sewe rekenaars aan die Breytenbach-sentrum geskenk. Almero Oosthuizen (streekbestuurder: kliëntediens van die ATKV), regs, het die rekenaars aan Kosie Opperman, koördineerder van die opleidingskursusse by die sentrum (tweede van regs), oorhandig. Sittend is vier van die studente wat opleiding by die Breytenbach-sentrum ontvang, Caroline Adams, Colleen Julies, Tyler Boshoff en Jessica Smit, by Kosie en Almero.
ATKV help met rekenaars
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.