Die Wellington-wildfees het die afgelope naweek by die NG kerk Wellington-Oos se terrein plaasgevind. Wildvleis in alle vorme en vars verpak van Middelburg in die Karoo was by die geleentheid te koop. Hierdie groep feesgangers het vroegoggend reggestaan om ’n plaasontbyt voor te berei. Van links is Ruben Colling, Peter Colling, Marlize Gouws, Etienne Gouws, Werner Gouws, Matie Human, Estelle Colling, Stefan Gouws en Kobus Oosthuizen.Foto: Devidean Moses
Wildfees spog met Karoo-vleis
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.