Laerskool WA Joubert se senior koor het onlangs aan die laaste ronde van die Wes-Kaap se Sing in Harmonie-program deelgeneem. Die koor het ook ’n goudplus by die eisteddfod gekry. Die koor word gelei deur Marinda Hunter en begelei deur Maré-Louise Botha.Foto:


Koor vaar goed by eisteddfod

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article