New Orleans Sekondêr het onlangs sy jaarlikse matriekafskeid in die Paarl-stadsaal gehou. Die matrieks het hulself terdeë geniet. Hier pronk van die leerders in hul deftige uitrustings. Foto: Wesley Martin


Matrikulante skitter in hul deftige uitrustings

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article