Nika Lerm, ’n leerder aan die Hugenote Laer­skool, het Vrydag 23 Augustus aan die Wes-Kaap-gimnastiekkampioenskap deelgeneem. Nika het ’n bronsmedalje vir spronge verwerf, ’n sil­wermedalje vir brug en goud vir balk. Sy was ook eerste in haar ouderdomsgroep (o.8’s).Foto:


Gimnas ryg medaljes in

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article