Leerders van Paulus Joubert Sekondêr is onlangs as die wenners van die Snapspel- en entrepreneur-eindronde gekroon. Die Snapspel is deur MentorVennoot in Kaapstad aangebied waar meer as 40 skole van reg oor die land deelgeneem het. Agter van links is Terence van Schalkwyk, Omar Daniels, Luke Lakay en Shamdry Morkel. In die middel is die onderwysers Sharry Carolissen en Oswald Sitzer. Voor is Manchesca Pietersen, Jaydine Heyns, Alex Karsen en Lizhane Swarts.Foto:
Landwye wenners
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.