Die Hoërskool Wellington het by sy jaarlikse nommerplegtigheid op paslike wyse formeel afskeid van sy 148 matrikulante geneem. Sommige ouers en onderwysers asook die matrieks was by die saalseremonie baie emosioneel dat die einde van hul skoolloopbaan aangebreek het. Saam met die gr. 12A-klas is Lynley Minnaar, hul klasonderwyser.


Matrieks groet!

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article