Ná meer as 40 jaar is die Lentetee van Hugenote Hoërskool steeds ’n treffer. Hugenote het vanjaar met meer as 250 mense in die gehoor die voorreg gehad om na Corlea Botha (middel) te luister. Haar treffende storie en nagtegaalstem het almal sprakeloos gelaat. Lorraine Kuun (links) en Emsie du Toit (gasvrou) staan aan weerskante van haar.

Lentetee steeds ’n treffer

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article