Laerskool Paulus Joubert se junior koor het aan die Paarl-eisteddfod deelgeneem. Die junior koor het goudplus onder die leiding van Brynn Jansen, Harolicia Ross en Christine Morris verower.Foto:

Koor sing goudplus los

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article