Altesaam 68 netbal- en hokkiemeisies van Hoër Meisieskool Paarl het gedurende die Sep­tem­ber­vakansie wedstryde in Skotland, Wallis en Engeland gespeel. Dit was ’n gulde geleent­heid vir dié sportvroue om herinneringe te bou en plekke te sien soos Edinburg, York, Manchester, Stratford-upon-Avon, Cardiff en Londen. Die Engelse busbestuurders was omtrent beïndruk met die leerders se gedrag en optrede.

Bou bande!

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article