Leerders aan Laerskool Courtrai het aan ’n wiskunde- en wetenskap-kompetisie wat deur die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie gereël is, deelgeneem. As gevolg daarvan is hulle uitgenooi na ’n pretdag wat Saterdag 12 Oktober by die Universiteit Stellenbosch plaasgevind het. Van links is Lisa Olivier (gr. 6) en Tineke Louw (gr. 6) in die wiskunde-afdeling terwyl die wetenskapafdeling deur Anriette Smit (gr. 7) en Chris Smit (gr.7) verteenwoordig is.


Courtrai-slimmes

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article