Laerskool WA Joubert het Woensdag 30 Oktober sy erkenningsaand gehou waar leerders verskeie pryse ontvang het. Een van die pryswenners was JP van Straaten, ’n gr. 7-leerder, wat die prys vir die beste prestasie in lewensoriëntering, natuurwetenskap en ekonomiese bestuurswetenskappe ontvang het.Foto:

Kop vir wetenskappe

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article