Leoné (gr. 3) en Tian Croukamp (gr. 6) leerders van Laerskool Hugenote het Vrydag en Saterdag 27 en 28 September aan die Shorin-Ryu Shorikan Karate-onderdanekompetisie in die Paarl deelgeneem. Leoné het drie goue medaljes gewen, brons vir Kata en SARMAF- Suid-Afrikaanse kleure ontvang. Tian het silwer vir kabudo, brons vir Kata en brons vir Kuimte ontvang. Hy het ook ’n nasionale sertifikaat ontvang wat hom tot beoordelaar bevorder.


Vat só!

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article