Karla Basson, ’n gr. 7-leerder aan die Laerskool WA Joubert, het by die erkenningsaand twee vakpryse ontvang. By die erkenningsaand wat 30 Oktober plaasgevind het, het Karla pryse in wiskunde en tegnologie ontvang. Foto:
Ontvang pryse in vakke
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.