Die jaarlikse basaar van die NG gemeente Wellington-Oos was weer ’n reusesukses. Dié basaar is op Lyntonpark buite die dorp gehou. Liana Kemp, Sybil Kotze, Leana Engelbrecht, Susan le Roux en Helmie Nel het die broodtafel beman.Foto: Engela Duvenage


Basaar in Wellington weer ’n sukses

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article