Die Magnolia Primêre Skool het onlangs ’n bewusmakingsveldtog oor MIV/Vigs gehou. Die leerders was in wit en rooi geklee om hul steun vir dié projek te wys. Wêreldvigsdag word Sondag 1 Desember wêreldwyd gevier. Die dag is nie net ’n bewusmakingsdag nie, maar ook ’n dag waarop vigslyers onthou kan word. Saam met die skoolhoof, John Leibrandt (middel), is Levern January, Jemondré Blonkers, Sue-Shane Singh en Jaylin Plaatjies.


Magnolia hou bewusmakingsprogram

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article