Laerskool Paulus Joubert het by sy prysuitdeling Lorean Botha as sportvrou en Yasseen Samuels as sportman van die jaar aangewys. Die oorhandiging is gedoen deur die borge van die trofees, mnr. van der Merwe (links) en mnr. Moerat (regs).Foto:


Sportsterre spog met trofees

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article