Deelnemers van reg oor die streek het Saterdag by Paarl Gimnasium aan ’n ligabyeenkoms van Boland Tweekamp deelgeneem. Francois Retief (regs) van Hoërskool Hugenote het die o.15-afdeling vir seuns gewen. Atlete van o.8- tot op meestersvlak is na afloop van die geleentheid gekies om as lid van Boland Tweekamp se A-, B- of Ontwikkelingspanne aan ’n interprovinsiale byeenkoms in Oudtshoorn op 1 Februarie 2020 deel te neem.Foto:


Laat waai!

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article