Die Goosen-boeties, Jeandré (gr.2) en Ruan (gr. 4) van die Laerskool Hugo Rust het in die vakansie in Johannesburg aan die Suid-Afrikaanse junior skaakkampioenskap deelgeneem. Dié twee is gekies om die Kaapse Wynland se o.10-span te verteenwoordig. Ruan het vyf van sy ses wedstryde gewen terwyl Jeandré drie van sy ses wedstryde gewen het.


Skaakspelers wys hul slag

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article