Klein Lara Smit het as die eerste lid van die derde geslag haar skoolloopbaan by Laer Meisieskool La Rochelle op 15 Januarie begin. Haar ma, Liné Smit, en ouma, Linda Marais, was op hul dae lid van die Larrie-familie. Marais is ook ’n voormalige skoolhoof van dié meisieskool.
Drie geslagte deel van skool
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.