Laerskool Courtrai het onlangs sy hoofleiers vir 2020 bekend gemaak. Cadi de Jager (hoofmeisie) en Henré du Plessis (hoofseun) is slaggereed vir die jaar wat voorlê.