Franchelle Behm (links) en Elzaan Bredenkamp, leerders aan die Hugenote Laerskool, het in Desember 2019 as lede van die Wynland o.13A-Jukskeispan aan die SA Junior Jukskeitoernooi in Kroonstad deelgeneem. Hulle het Noord-Vrystaat geklop en ’n goue medalje gekry. Die span het algeheel ’n bronsmedalje by die SA toernooi verower. Elzaan is as een van die top-10 meisies in die o.13-afdeling in die land aangewys.


Jukskei-sterre

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article