Franchelle Behm (12) van Hugenote Laerskool het onlangs aan ’n volwassejukskei-ligatoernooi in Worcester deelgeneem. Talle spanne uit die Boland-streek het deelgeneem. Hoewel dit ’n kompetisie vir die volwasse liga was, het dié gr. 7-leerder uitstekend presteer en ’n bronsmedalje gewen.


12-jarige staan vas

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article