Sonja Pretorius van Hugenote Laerskool het onlangs aan die jaar­likse Spar Run The 10s-wedloop in Kaapstad deelgeneem. Sy het die wedloop suksesvol vol­tooi en ’n medalje vir haar deelname gekry.


Voltooi die wedloop

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article