Na afloop van Laerskool Courtrai se gala-byeenkoms is die volgende swemmers as kampioene gekroon. Campbell Irons (beste junior seunswemmer), Dawie-Louw Breet (beste senior seunswemmer), Luné van den Berg (beste senior meisieswemmer) en Nika van den Berg (beste junior meisieswemmer).


Soos visse in die water

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article