Dieter Naudé, ’n leerder aan Laerskool Courtrai, het die afgelope naweek aan die Boland-tweekampkampioen­skap deelgeneem. Hy het die afdeling vir o.11-seuns met ’n splinternuwe Boland-rekord gewen (2 411 punte).


Atleet skitter

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article