Zeke Finck (gr.4) van Laerskool WA Joubert het onlangs aan die Wes-Kaapse atletiek­byeenkoms vir laerskole deelgeneem. Hy het ’n derde plek in die 80 m en 100 m vir seuns o.10 behaal. Zeke is ook as beste veldatleet by dié byeenkoms aangewys.


Haastige Zeke

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article