Twee leerders aan die Hugenote Hoërskool, Maretha Brink (gr.11) en Corné de Jonge (gr.10), is hierdie jaar deel van Netwerk24, Die Burger, Beeld en Volksblad se wiskundekompetisie. Brink en De Jonge het daarin geslaag om uit meer as 3 000 inskrywings na die volgende ronde deur te dring.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article