Philip Barnard (gr. 7) van die Laerskool Noord-Eind het aan ’n wiskundekompetisie deelgeneem wat deur Netwerk24 in samewerking met Die Burger, Beeld en Volksblad aangebied is. Hierdie was ’n aanlyn kompetisie wat op 22 Mei geskryf is. Philip was lid van die top-20 van die Wes-Kaap en gaan op 25 Julie aan die eindronde teen 20 leerders van Gauteng en nóg 20 van die Vrystaat deelneem.


Somme maak vir hom sin

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article