Sharfa du Plessis, ’n gr.12-leerder aan die Hoër Meisieskool La Rochelle, het onlangs aan die nasionale dramakompetisie, Dramaweb SA, deelgeneem. Sy ontvang goudplus vir haar prosa en gedigte en dring deur na die eindronde met haar prestasies.


Sharfa vaar goed in Dramaweb-kompetisie

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article