Die Hoër Meisieskool Paarl is bitter opgewonde om steeds vir sy matrieks ’n spesiale afskeid hierdie jaar te hou. Die sangeres Tasché Burger het onlangs personeel gehelp met die uitdeel van die uitnodigings en sommer ook ’n paar liedjies gesing. Van links is Kerrin de Nobrega (gr. 12), Tasché Burger en Alexandra During (gr. 12).


HMS Paarl se matrieks verras

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article