Rozelle Hartzenberg, ’n gr. 11-leerder aan die Hoërskool Gimnasium Paarl, het onlangs ’n silwer sertifikaat vir toneelspel en ’n brons prys vir die skryf van haar eie teks, Oumie, by dié jaar se nasionale ATKV-tienertoneelkompetisie gewen.


Gimmie neem twee pryse

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article