Die matrikulante van die Hoër Jongenskool Paarl het Vrydag hul laaste skooldag gehad met ’n uitstapdag aan die vooraand van hul eindeksamens. Die seuns het vir oulaas saamgekom om die skoolkreet uit te voer.
HJS-matrieks geniet laaste tyd saam
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.