Bianca van der Walt, ’n gr. 9-leerder aan die Hoër Meisieskool La Rochelle, het onlangs eerste geëindig in die aanlyn finansiële-wiskundekompetisie van Mobitutor Capitec.