Een van Hugenote Laerskool se jong atlete, Leighton Samson (gr.3), is onlangs op die SA Sportsterre se webtuiste as een van die top-10-o.9-atlete in die land aangewys. Met sy tyd van 11.50 sek. oor die 80 m, beklee hy tans die agtste plek landwyd.


Blits lid van top-10

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article