Aiden en Wihan Besselaar, gr. 3-leerders aan die Laerskool Hugo Rust, is gekies om deel te wees van die Mentor My-dramaprojek. Hulle speel van 5 Januarie 2021 in die kortfilm Kantlyn, wat op kykNET te sien sal wees.


Hugo Rust se akteurs

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article