Kirsten Lobke is die Hoër Meisieskool La Rochelle se Dux-leerder vir 2020 (92,43% – agt vakonderskeidings). La Rochelle pronk die 25ste jaar met ’n 100%-slaagsyfer. Altesaam 116 kandidate het verlede jaar die Nasionale Seniorsertifikaateksamen afgelê en pronk met ’n 75%- klasgemiddelde. Drie-en-veertig kandidate het ’n gemiddelde van 80% plus. Sewe-en-twintig leerders het agt of meer vakke.


Kirsten die beste

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article