Die Laer Meisieskool La Rochelle se leerderleiers vir die eerste semester is onlangs gekies. Corin Joseph (links) is die voorsitter en Lea Prinsloo (regs) die ondervoorsitter. Die res van die leiers is Yassaar Allie, Naseeka Mohamed, Mia van Heerden, Tamsyn-Leigh Matthews, Liyah Valentine, Makaziwe Gqiba, Hanaan Gaffoor, Lily Rorke, Cindy-Ann Conradie, Isra Moerat, Hayden Williams, Madison Pienaar, Karu van der Wal en Daniella Oswald.


La Rochelle wys leerderleiers aan

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article