Een Paarl Post-leser het ’n kans om die boeke Liewe Heksie, Biologie-eksperimente in jou agterplaasen Die storie van die molletjie wat wou weet wie op sy kop gedinges het, te wen. Die uitgewer van dié boeke is Human & Rousseau. SMS die naam van een van die boeke na 066 484 3728 voor 12:00 Maandag 15 Maart.


Wen een van dié boeke

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article