Sedert middel Desember neem een van Hugenote Hoërskool se gr. 10-leerders, John Coetzee, deel aan die TSA Super 8 Growthpoint-toernooie. Sy uitslae is as volg: Cape Town Growthpoint: seuns o.16 enkels sesde, dubbels wenners