Die graad 6- en gr. 7-leerders van Laerskool Paarl Gimnasium het onlangs aan die skool se jaarlikse interne redenaarskompetisie deelgeneem. Agter van links is Mia du Preez (beoordelaar), Heike Hoffeldt (naaswenner), Karli van Deventer (derde), Ellabelle Buys (vierde) en Marelize Meintjies (beoordelaar). Voor is die wenner, Amelia Minnaar.


Amelia praat redenaarskompetisie-trofee los

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article