Karel Kraai-kleuterskool in die Paarl het verlede week 19 jaar in Bo Lady Greystraat gevier met ’n partytjie geskik vir prinse en prinsesse. Die skool bestaan vanjaar egter reeds 37 jaar in die Paarl. Jeanette Beukes, die hoof, sê sy sou nie dié mylpaal sonder haar getroue span kon bereik nie. Die kleuters is met ’n lekker partytjie bederf.Foto: Liezl Davids


Karel Kraai kraai al 19 jaar koning (en koningin)

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article