Jayden Williams (12), ’n leerder aan die Laerskool Paarl Gimnasium en ’n lid van die Paarl Aquarius-swemklub, het aan die Suid-Afrikaanse nasionale junior swemkompetisie van 14 tot 18 April in Stellenbosch deelgeneem. Jayden het silwer in 50 m-borsslag, goud in 100 m-borsslag en goud in 200 m-borsslag gewen. Hy het ook agt van sy persoonlike beste tye in verskillende items verbeter.


Jayden wys sy slag

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article