Linda Neethling (middel), ’n oudleerder van LK Zeeman Primêr, het onlangs die skool se leerders van die grondslagfase besoek om ’n poppekasvertoning asook ’n boeklees-sessie met die groep te hou. By die geleentheid het Neethling ook leesboeke aan die skool geskenk. Saam met haar is agter Jordyn-Lee Botha en Charmaine Beukes (onderwyser). Voor is Kayden Green, Avethandwa Khule, Franconique Mentoor en Zeeta Abrahams.


Oudleerder skenk leesboeke

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article