Die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit (KWDM) het onlangs sanitêre doekies aan die meisies van LK Zeeman Primêr geskenk. Die meisies, wat elkeen ’n pakkies sanitêre doekies gekry het, was baie dankbaar vir die skenking.


KWDM skenk sanitêre doekies aan meisies by LK Zeeman

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article