William Zulch van Hoër Jongeskool Paarl het die afgelope vakansie die nasionale o.18-tennistitel in Bloemfontein verower. Hy het die eerste gekeurde Daniël Wessels 6-3 en 6-4 in die eindronde kisgeslaan. William was ook verlede jaar ’n wenner in die nasionale o.18-dubbelstryd.
William wen SA tennistitel
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.